Soetsappig by Honey & Dora – 8 Mei 2024
Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge… Wulps, woelig en wawydwakker, Pichi skerts en sing oor liefde, gender, en queer wees in ‘n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18s of die meer fynbesnaardes nie.
Venue: Honey & Dora, 55 Prestwichstraat, De Waterkant
Tyd: Vertoning begin 19:00
Prys: R150
Bespreek HIER