Pichi Keane

Soetsappig by Toneelhuis – 3 Augustus 2024

Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge… Wulps, woelig en wawydwakker, Pichi skerts en sing oor liefde, gender, en queer wees in ‘n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18s of die meer fynbesnaardes nie. 

Tyd: 19:00
Kaartjieprys: R180
Venue: Toneelhuis, 505, Touchstone House, 7 Bree St, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001
Ouderdomsbeperking: 18+
Tydsduur: 55 min

BESPREEK HIER

Cape Town