Pichi Keane

Soetsappig by Vrystaat Kunstefees – 15-17 Julie 2025

Pichi Keane (uitgespreek as “peachy keen”) is ‘n queen met ‘n onversadigbare lus vir die lewe en ander dinge … Wulps, woelig en wawyd wakker, skerts en sing Pichi oor liefde, gender en queer-wees in ‘n tyd waar almal wonder wat in jou broek sit. Soetsappig is nie geskik vir onder-18’s of die meer fynbesnaardes nie. 

Dinsdag, 15 Julie 2025 – 20:00 (8:00 PM)
Woensdag, 16 Julie 2025 – 20:00 (8:00 PM)
Donderdag, 17 Julie 2025 – 10:00 (10:00 AM)

Bloemfontein